“I think that I shall never see
A poem lovely as a tree.
Poems are made by fools like me,
But only God can make a tree.”

(Joyce Kilmer)

Jewel box made of yellow wood with embuia cross. The lid is loose and not fixed with hinges

Welkom by Francois se Houtwerk

Francois doen ‘n wye verskeidenheid van houtwerk van soliede hout, spaanderbord,
melamien, “wraps” en spoorwegdwarslêers (“sleepers”):
  • Kombuiskaste
  • Slaapkamermeubels
  • Ingeboude kaste
  • Boekrakke
  • Sitkamermeubels
  • “Sleeper”-meubels
  • Restourasiewerk
Kyk gerus na die foto’s (by Voorbeelde) en die tekeninge
Vakmanskap gewaarborg * Alle werk self gedoen deur Francois

© 2016 - Francois se houtwerk. Proudly developed by Binary Dynamics